Öland

Öland is 'n eiland in die Oossee. Teen 1 342 km² is dit die tweede grootste eiland wat aan Swede behoort, na Gotland. Dit is deel van die Kalmar Län.

Öland
Inheemse naam: Öland
Ligging van Öland in Swede
Ligging van Öland in Swede
Geografie
LiggingSwede, Oossee
Koördinate56°44′N 16°40′O

Oppervlakte1 342 vk km
Hoogste puntHögsrum 55 m
Administrasie
Vlag van Swede Swede
CountyKalmar

HoofstadFärjestaden
Grootste stadFärjestaden (5 018)

Demografie
Bevolking24 640

Tweede grootste eiland van Swede en die Oossee
Kaart van Öland

Dit is die eiland van die:

  • Oelandia, of Öland — 'n historiese Provinsie van Swede
  • Ölands Län, — 'n voormalige administratiewe en polititiese subafdeeling (län) van Swede
  • Borgholm Munisipaliteit, of Borgholms kommun — 'n huidige Munisipaliteit van Swede
  • Mörbylånga Munisipaliteit, of Mörbylånga kommun — 'n huidige Munisipaliteit van Sweden

Simbole

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.