École polytechnique
École polytechnique (polytechnique, l'X) (politegniese universiteit) is een van die mees gesogte Franse hoëronderwysinstellings (grande école).[1]
![](../I/Ecole_Polytechnique_France_seen_from_lake_DSC03389.JPG.webp)
École polytechnique
Dit is 'n Franse instelling vir hoër onderwys en navorsing by die Palaiseau, suid van Parys.
Die skool is in 1794 deur die wiskundige Gaspard Monge gestig.[2]
Bekende onderwysers
- André-Marie Ampère, Franse fisikus en word algemeen beskou as een van die hoofontdekkers van elektromagnetisme
- Augustin Louis Cauchy, invloedryke Franse wiskundige
- Auguste Comte, Franse wiskundige en filosoof
- Joseph Louis Gay-Lussac, Franse chemikus en fisikus
- Henri Poincaré, Franse wiskundige, teoretiese fisikus, ingenieur, en wetenskapsfilosoof
Verwysings
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.