École normale supérieure
École normale supérieure (Normale Sup, ENS) een van die mees gesogte Franse hoëronderwysinstellings (grande école).[1]
Die sentrale kampus is in Ulmstraat in die 5de distrik van Parys geleë. Sy ander kampusse is geleë op Boulevard Jourdan (Parys) en die voorstede van Montrouge, en dit het 'n fasiliteit vir biologiese navorsing in Foljuif.
Bekende onderwysers
- Michel Foucault, Franse filosoof
- François Laruelle, Franse filosoof
- Quentin Meillassoux, Franse filosoof
- Louis Pasteur, een van die leidende wetenskaplikes van die 19de eeu, 'n pionier op die gebied van die mikrobiologie en 'n Kreasionis
- Georges Pompidou, President van Frankryk vanaf 1969 tot sy sterfte in 1974
- Paul Sabatier, Franse chemikus, gebore in Carcassonne
Verwysings
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.